Vier die wonder van Sauvignon Blanc saam met Winifred Bowman.
Dit is amptelik: Sauvignon Blanc het die meeste aanhangers van enige druifsoort, wit of rooi, in Suid-Afrika. Altesaam 40% van alle witwynverkope is Sauvignon Blanc, omtrent dubbeld die van die naaste kompetisie, naamlik Chenin Blanc (en drie keer meer as Chardonnay). Die goeie nuus vir produsente is: 22% van alle Sauvignon Blanc-wyne verkoop teen meer as R90 per bottel.
Kliek hier vir die volledige artikel.