Dié wenwyne wys goeie jaar vir sauvignon blancOct 16, 2019 | In the NewsDeur Suzaan Potgieter, Die Burger VersnitNadat ’n groot getal inskrywings gedurende ’n strawwe beoordelingsproses geproe is, is die wenners van die 2019 FNB Sauvignon Blanc Top-10-kompetisie verlede week aangekondig.